Saturday, 16 April 2016
Friday, 15 April 2016
Saturday, 9 April 2016
Saturday, 2 April 2016
Saturday, 26 March 2016
RADIO EENDRAG
Hier is al ons skakels!!!!
Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)
Only for Computer: (Plays on Media Player or VLC Player)

http://radioeendrag.co.za:9986/listen.pls
Net vir BB en I phone en Nokia Radio:
Only for BB and I Phone and Nokia Radio:
http://radioeendrag.co.za:9986/;listen.mp3
Luister deur die webwerf by:
Listen via the website at:
www.radioeendrag.co.za www.shoutcast.com/Internet-Radio/Radio Eendrag

Bok van Blerk
Ons
kuier lekker in die Kaap vir Afrikaans is Groot konserte. Die
repetisies loop mooi, sien julle Vrydag en Saterdag by Grand West vir
die Grootste Afrikaanse Produksie in die Wereld!
Laasweek se premier van Modder en Bloed film was fantasties! Weereens 'n moet-sien film deur Sean Else! Ek sing die temalied vir hierdie film en ons gaan vir julle die musiekvideo van die lied Saterdagaand wys, eksklusief hier op my facebookblad! So maak 'n knoop in jou toon en kom kyk hom hier!
Hier is solank 'n voorsmakie:
https://youtu.be/k_KPSFMhHNc
Geniet!
Lekker dag.
Bok.

Leah SA
Mag julle almal 'n bitter Geseënde Paasfees hê!
Ek het gister by Body20 Studio Durbanville aangesluit en gaan van nou af elke week 'n blog post maak oor my vordering, tips en allerhande lekker dinge wink emoticon Hier is my eerste een, geniet hom!
http://leahlive.co.za/fikser-sterker-lyf-hier-kom-ek/

Friday, 25 March 2016
Thursday, 24 March 2016
Saturday, 19 March 2016
Friday, 18 March 2016
Saturday, 12 March 2016
Nicky de Kock
As jy voel jy sukkel bietjie, hou net aan probeer! Dinge sal verbeter jy sal sien smile emoticon So bietjie motivering vir vanaand xxx https://soundcloud.com/ouisvde…/nicky-de-kock-aanhou-probeer Huisgenoot SARIE Tydskrif WOOLWORTHS SA SA Feeste SA Feesgids Afrikaanse Musiek Nuus Maroela Media Ja.fm SA-Artists
Nog 'n treffer van Nicky de Kock se album wat nou beskikbaar is: kontak 360musiek@gmail.com om joune te bestel!
soundcloud.com|By ouisvderg
Leah SA
Vriende, ek vra vandag weer 'n bietjie julle hulp! Ons wil graag vir die kinders van Huis Jabes
('n veilige hawe vir mishandelde vroeuens en kinders) 'n lekker "Easter
Egg Hunt' hou en vir die mammas met koek en tee bederf op 21 Maart. As
julle voel julle wil help, bring asb enige paaseiers en lekkernye na Bonheur Wellness and Beauty of laat weet my as julle 'n donasie wil maak en ek kry dit namens julle smile emoticon Jul ondersteuning sal vir my die hele wêreld beteken en Huis Jabes SO baie help! Laat weet my en baie baie dankie!!!!
Leah SA
Vriende
in en om die Kaap! Die tyd kom al nader vir my vertoning by Die Boer 30
Maart, daar is nog kaartjies beskikbaar teen R100 en jy kan bespreek by
dieboer.com / 0219791911. Dit gaan verseker een heeeeeerlike aand wees wink emoticon Baie liefde xx
Baie dankie Let's Talk Magazine en Salome Hugo vir die pragtige artikel xxx Julle is awesome Vir Altyd Film SA Feeste SA Feesgids Afrikaanse Taalmonument Afrikaanse Musiek Afrikaanse Musiek Nuus kykNET
Friday, 11 March 2016
Sunday, 6 March 2016
Saturday, 5 March 2016
Friday, 4 March 2016
Wednesday, 2 March 2016
Saturday, 27 February 2016
Friday, 19 February 2016
Friday, 12 February 2016
Saturday, 6 February 2016
Andreas Dezius shared Anton De Vries's photo to the group: Radio SAMS MUSIC CLUB.

Anton De Vries to Top10 Saam met Toks
Nicky de Kock.
Like my Facebook blad.
Vind meer uit
Danie Springbok Irc to Nicky de Kock
Nicky se liedjie "Meer as genoeg" word vanaand ingeskryf op Springbok Internet Radio se Top20.
Jy kan op die volgende maniere stem:
1 sms per kunstenaar per dag na 060 768 6406
1 whats app per kunstenaar per dag na 060 768 6406
1 epos per kunstenaar per dag na top20@springbokinternetradio.co.za
1 Stem per kunstenaar per dag op die webblad by http://www.springbokinternetradio.co.za/…

Friday, 5 February 2016
Saturday, 30 January 2016
Friday, 29 January 2016
CAPE TOWN - AUDITIONS
CAPE TOWN - AUDITIONS - SATURDAY FEBRUARY 6TH!
TALENT is pleased to announce that we will be auditioning Actors, Singers, Dancers and Models in Cape Town on Saturday February 6th.
Do you want to be in a TV Show or Movie? Our online platform boasts more than 6,000 audition and casting listings across North America and you have the opportunity to audition for the largest talent competition that discovered kids, teens and adults who are on shows like Jessie, Shake it Up, A.N.T. Farm, Suite Life on Deck, just to name a few. Hollywood’s hottest actors that got discovered at this convention include Moises Arias (Hannah Montana, Suite Life of Zack and Cody, Phineas and Ferb), Alyson Stoner (Suite Life of Zack and Cody, Camp Rock) Olivia Stuck (Good Luck Charlie, Kirby Buckets, Girl Meets World) Raini Rodriguez (Austin & Ally), Mateo Arias (Drake and Josh, Kickin'iT), Logan Browning (Ned’s Declasified), Ashley Greene (Twilight Saga), and many many more…
We accept a wide range of ages - but for specific upcoming projects we are concentrating on younger performers 4 to 18 years old. However, performers of other ages are still welcome to attend.
VALID PASSPORT REQUIRED TO AUDITION!!
Space is limited so please register online -
CLICK HERE www.talentaudition.net
After you register online you will receive an email confirming the time of your audition and giving you extra information.
WILL YOU BE THE NEXT STAR WE DISCOVER????

Saturday, 23 January 2016
Friday, 22 January 2016
Thursday, 21 January 2016
Bok Van Blerk
Bok Van Blerk
Hierdie is die vermaaklikste boksoort en is bekend daarvoor dat hy musiek maak wat die kol tref en by alle Suid-Afrikaners aanklank behoort te vind. Hou ook sy lyf gereeld akteur en spog met meer as 163 000 volgelinge of Facebook, 105 000 op Twitter, CD verkope van by die half miljoen en ‘n lang lys toekennings.
Gebore op 30 Maart 1978 in Pretoria, het hy na skool Boukunde en Konstruksiebestuur gestudeer voordat hy vir sewe jaar lank in die boubedryf gewerk het. Maar die passie om musiek te maak het hom voortdurend daaraan herinner dat hy iets anders wil doen en teen 2005, het Bok bouwerk van ‘n ander aard aangepak deurdat hy as professionele musikant aan sy bewonderaarsbasis begin bou het. Vier albums en ‘n hele rits toekennings later, is Bok een van die land se mees herkenbare stemme en gesigte in die vermaakwêreld, veral nadat hy oor die laaste drie jaar ook gereeld in Suid-Afrikaanse films te siene was.
Bok se musiek spreek van ‘n liefde vir sy land en sy mense met ‘n sweempie humor wat hier en daar bygevoeg word. “De La Rey,” die eerste album met die gelyknamige titelsnit, het mense laat regop sit en notisie neem en multi-platinum verkope is behaal. In 2007 het Bok drie Huisgenoot Tempo Toekennings gewen, asook vyf Vonk Toekennings en die MK Musiekvideo van die Jaar. Tussendeur dit alles, help hy ook met die vervaardiging van die rugby musiekalbum “Ons Vir Jou” wat meer as 90 000 kopieë verkoop soos wat Wêreldbekerkoors die land oorheers. Daar word ook gewerk aan die opvolgalbum, “Afrikanerhart,” wat in 2009 vrygestel word en vinnig dubbel platinum verkope aanteken. In 2010, wen Bok die SAMA vir Bes Verkopende Album vir “Afrikanerhart” en word hy ook aangewys as die top verkopende Suid-Afrikaanse kunstenaar van die jaar.
Na die vrystelling van sy derde album, “My Kreet,” skaars ‘n jaar later, ontvang hy ‘n goue ere-toekenning by die 2011 Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings. Dis ook in 2011 wat Bok as die hoofakteur in die film Platteland verskyn teenoor Lianie May en Steve Hofmeyr. Die rolprent word die grootste Afrikaanse film van die jaar en die DVD verkope bereik dubbel platinum status. Die situasie herhaal homself in 2013 toe Bok in die film “As Jy Sing” verskyn en dit die grootste Afrikaanse rolprent van die jaar word. Rondom dieselfde tyd wat die DVD vroeg in 2014 uitgereik is, verskyn Bok weer op die grootskerm in “Vrou Soek Boer.” Bok gaan ook in “Leading Lady,” ‘n internasionale rolprent wat later in 2014 vrygestel word, verskyn. En hoewel als in groot geheimsinnigheid gehul is, is daar ook bevestig dat Bok aan nog ‘n ander rolprent gaan begin skiet in 2014.
Bok se vierde album, “Steek die vure aan,” word tydens Braaidag en Erfenisdagverrigtinge in 2013 bekendgestel aan ‘n handjievol media, mede-kunstenaars en lojale bewonderaars wat vinnig genoeg kaartjies kon bekom. Verkoopsukses is hoofsaaklik te danke aan die gewildheid van die eerste treffer, “Land van melk en heuning,” ‘n tipiese Bok testament van kragtige lirieke, ‘n dieper betekenis en iets wat trots aanwakker. Die CD was die top verkopende album in die land vir ses weke en “Land van melk en heuning” het die nommer 1 posisie op verskeie radiostasies se treffersparades gehaal. Die tweede treffer is die titelsnit self en het reeds die nommer 1 posisie behaal op verskeie stasies, insluitende beide Jacaranda FM se treffersparades, die Afrikaanse Top 20 en die Kia Top 20.
Bok is mal daaroor om te toer en optredes te hou. Twee persoonlike hoogtepunte vir hom was die eerste Afrikaans Is Groot konsert in 2012 voor ‘n skare van 28 000 mense in Pretoria en die daaropvolgende jaar se Afrikaans Is Groot konserte in Pretoria en Kaapstad voor 70 000 mense. Die DVDs van die konserte het ook onderskeidelik dubbel platinum en platinum status bereik met laasgenoemde wat steeds van die winkelrakke afvlieg. Bok is ook ‘n direksielid van die Afrikaans Is Groot Bestuurskomitee en ‘n aktiewe lid van die Hanna Liefdadigheid- en Bemagtigingsorganisasie. Hy het ook reeds twee keer deelgeneem aan die Bikers for Mandela Day inisiatief.
Bok glo vas daaraan dat bewonderaars nie altyd besef hoe baie hul lojaliteit en erkenning vir kunstenaars beteken nie. Juis daarom maak hy ‘n punt daarvan om met hulle te kommunikeer en op die hoogte te hou van waarmee hy besig is, hetsy by konserte of deur sosiale media. Daarvan getuig die meer as 120 000 volgelinge op Facebook en die meer as 68 000 Twitter volgelinge. Naas die bewonderaars, is Bok ook baie trots op sy assosiasie met borge soos Blaser, Sensation Boats, Samsung, Guvon Hotels, Titleist, The Dental Spa en Kingsley Heath en maak hy seker dat hulle gelukkig is met hul verhouding met hom.
Bok is ook mal daaroor om saam met ander kunstenaars te werk en het reeds liedjies opgeneem saam met Steve Hofmeyr, Valiant Swart, Robbie Wessels en Die Heuwels Fantasties. Hy is ‘n gewilde persoonlikheid in die Suid-Afrikaanse media en verskyn gereeld in koerante, tydskrifte en aanlyn, asook op radio en TV. Op TV het Bok ook al as aanbieder verskyn op programme soos die eerste seisoen van Toks & Tjops, gasaanbieder van Jukebox en Bok vir Sports waarvan die nuwe seisoen in 2014 vervaardig sal word en vroeg in 2015 uitgesaai sal word. Bok het selfs sy stem dik gemaak op die radiogolwe en in Maart 2014 vir drie dae lank as Anna Visser se mede-aanbieder op OFM se Breakfast Special verskyn. Bok se belangstellings en stokperdjies sluit in, die buitelewe, diepseehengel, jag, gholf, die bosveld en braai.
“Dis in my bloed. Ek geniet musiek maak. Geniet is miskien nie ‘n sterk genoeg woord nie. Ek is mal daaroor. Mal daaroor om te sien hoe mense aanklank vind by my lirieke, hoe hulle saamsing… mal daaroor om te hoor by my bewonderaars hoe ‘n liedjie hulle lewe geraak het of net hul gemoedstoestand gelig het. Ek voel geseënd om te kan sê ek geniet wat ek doen.”
As jy op die hoogte wil bly van Bok van Blerk se planne en optredes, sluit gerus aan by hom op sosiale media: Twitter: @BokvanBlerkReal
Facebook: Bok van Blerk

The beautiful and talented South African singer
The beautiful and talented South African singer will
showcase Fragments, her brand new international pop album, to record
companies and the industry in London.
Since the release of her first album more than 15 years ago when she was only 13, South African singer Nadine has sold more than 500 000 albums in her homeland. Performing more than 120 shows a year, she is one of the most successful artists in South Africa and is now set to launch in the UK, where she’s being supported by a top team with serious industry clout.
A few years ago Nádine signed with a Belgian management company. During the summer of 2009 she launched the first part of her European adventure with some accomplished showcases. In the autumn of the same year she travelled to New Zealand for a successful concert tour. With regular shows in Europe and Asia, Nádine’s fans are growing every day.
In early 2012 she was nominated for a South African Theatre award as the leading lady Mary Magdalene in â€Å“Jesus Christ Superstar”. The team of Toco Asia saw only one performance, but that was enough to convince them to take this pop star to Shanghai, Beijing, Wuhan, Wenzhou, Tianjin and Changsha later that year. On 8 and 10 July the beautiful and talented singer will showcase Fragments, her brand new international pop album, to record companies and the industry in London. With some massive tracks written by herself, the album’s unique sound shows off her powerful voice and soulful lyrics.
Nádine
Nádine
Nádine has sold more than 500 000 albums
in South Africa, and for the past 15 years she’s been performing for
grateful audiences with her powerful voice and soulful lyrics. Now South
African music lovers get the chance to experience another side of
Nádine… as presenter of a music programme. The popular singer was chosen
as presenter of “Musiek Roulette”, a new music game show on SABC2. The
series is being produced by Stemmburg TV.
She’s also working on two new albums, one for her Afrikaans fans as well as an English album which will focus on the international market. Nádine – the first South African singer to win the “World Peace Song Festival” when she beat Coldplay and Ladyhawke in 2010 – is becoming more and more popular overseas. With regular shows in Europe and Asia, her crowds are growing every day. Launch of the new English album : July 8 & 10 in London!
OVER 500.000 ALBUMS SOLD IN HER OWN COUNTRY
Nádine has become one of the most popular artists in South Africa since the release of her first album more then fifteen years ago when she was only 13 years old. She has sold more than 500 000 albums in South Africa. Her crystal clear voice and moving lyrics were a crowd favourite from the word ‘go’. In 1997 Nádine took the stage during “Two Nations in Concert”, a musical event in Johannesburg, where she shared the stage with the Spice Girls and Billy Ocean.
THIS TIME I KNOW
Nádine has won several platinum and golden awards; with more than 120 shows a year she is one of the most succesful artists in South Africa. A few years ago her musical career skyrocketed. Nádine travelled to Europe where she signed with a Belgian management company. She also recorded a new album with the top Swedish producer, Nick Manic. Hits from the album included “This Time I Know”, “Made Up My Mind” and “Coming Home”.
BEST CROSSOVER ALBUM
During the summer of 2009 Nádine launched the first part of her European adventure with some accomplished showcases. In the autumn of th same year she travelled to New Zealand for a succesful concert tour. She ended the year of a high note when “This time I know” won the sought-after Vonk Award in South Africa for Best Crossover Album.
WORLD PEACE SONG FESTIVAL
Nádine is the first South African to win the annual World Peace Song Festival. On February 16, 2010 the much-loved South African artist was named the winner by organizers OGAE Italy, with her song “This Time I Know It’s For Real”, beating off competition from the likes of Coldplay (England’s entry) and Ladyhawke (New Zealand). An ecstatic Nádine said the award gave her “huge confidence” ahead of the release of her album ‘This Time I Know’ across several European territories and the Asian market.
TOP LIVE PERFORMER – MUSICAL STAR – CHINA HERE WE COME
Her stunning live performances quickly caused a buzz, also in theatre… Early 2012 Nádine was nominated for the South African Theatre awards as the leading lady Mary Magdalene in “Jesus Christ Superstar”. The team of Toco Asia saw only one performance, but that was enough to convince them to take this pop star to Shanghai, Beijing, Wuhan, Wenzhou, Tianjin and Changsha later in 2012!
NUMBER ONE @ JACARANDA
Nádine released a new Christmas album in December 2012. “Christmas in South Africa” focuses on the multi-cultural pride of SA. “The land of the sun” is showcasing all the different cultures and colours to the rest of the world. “Light In The Sky”, Nádine’s hitsong from 2012, received lots of airplay in South Africa and Belgium. The song reached the top of several charts and was number one on Jacaranda Top 20, South Africa’s leading hit radio station, broadcasting for Gauteng and the area’s around.
2013 & 2014 – FLYING HIGHER ONTO BIGGER DREAMS
After a nation wide tour in 2013, her preparation starts for a new English and a new Afrikaans album. Inspired by top performances at the biggest music festival in her country, “Innibos”, as well as the amazing “Skouspel” productions in SA (the biggest shows of the country, held in Johannesburg and Cape Town), Nádine is ready to release two amazing albums. One for her home market, in Afrikaans, as well as an English album made to surprise nations all over the world. Both are pop albums with a touch of rock and a flavour of electro!
A NEW TV STAR IS BORN
It’s more exciting time for Nádine, with the recording of a new TV show starting in May 2014… with Nádine as presenter! “Musiek Roulette” will be produced by the iconic production company, Stemmburg TV. The programme will air on SABC2. The leading lady of Afrikaans pop music will sing along with the audience, as well as guide three contestants through the game and in the process will present the South African TV audience a show that has all it takes to go far outside South Africa.
FROM CITY TO TOWN TO VILLAGE
As much as Nádine knows she’s emotionally ready for the big leap into new waters that’s currently underway, she’s well aware of all the hard work that lies ahead. “I started out just going from city to town to village in a touring bus asking to play my music and entertain people. I’m very excited to do all that hard work all over again, and to meet people and see places that I’ve never done before.”

Subscribe to:
Posts (Atom)