RADIO SAM BROADCASTER GERMANY

Saturday 26 March 2016

Bok van Blerk

Ons kuier lekker in die Kaap vir Afrikaans is Groot konserte. Die repetisies loop mooi, sien julle Vrydag en Saterdag by Grand West vir die Grootste Afrikaanse Produksie in die Wereld!
Laasweek se premier van Modder en Bloed film was fantasties! Weereens 'n moet-sien film deur Sean Else! Ek sing die temalied vir hierdie film en ons gaan vir julle die musiekvideo van die lied Saterdagaand wys, eksklusief hier op my facebookblad! So maak 'n knoop in jou toon en kom kyk hom hier!
Hier is solank 'n voorsmakie:
https://youtu.be/k_KPSFMhHNc
Geniet!
Lekker dag.
Bok.

No comments:

Post a Comment