RADIO SAM BROADCASTER GERMANY

Saturday 12 March 2016

Leah SA

Vriende, ek vra vandag weer 'n bietjie julle hulp! Ons wil graag vir die kinders van Huis Jabes ('n veilige hawe vir mishandelde vroeuens en kinders) 'n lekker "Easter Egg Hunt' hou en vir die mammas met koek en tee bederf op 21 Maart. As julle voel julle wil help, bring asb enige paaseiers en lekkernye na Bonheur Wellness and Beauty of laat weet my as julle 'n donasie wil maak en ek kry dit namens julle smile emoticon Jul ondersteuning sal vir my die hele wêreld beteken en Huis Jabes SO baie help! Laat weet my en baie baie dankie!!!!

No comments:

Post a Comment