RADIO SAM BROADCASTER GERMANY

Saturday 12 March 2016

Leah SA

Vriende in en om die Kaap! Die tyd kom al nader vir my vertoning by Die Boer 30 Maart, daar is nog kaartjies beskikbaar teen R100 en jy kan bespreek by dieboer.com / 0219791911. Dit gaan verseker een heeeeeerlike aand wees wink emoticon Baie liefde xx


No comments:

Post a Comment